Kontak

Adres: Totius Straat 86, Poortsig, Roodepoort

Sel: 083 750 3762
Kantoor: 060 529 6666

Epos: rizavdm@gmail.com

Let wel: Die adres wys op Google Maps (c) sowat 370 meter weg van die oprit. Die oprit (wat op Google Maps (c) wys as 172 Totius Straat) is op linkerhand net nadat Hendrik Straat ‘n T-aansluiting maak met Totius Straat – kyk uit vir ‘n swart bordjie met wit syfers onder ‘n Karee.